God se troos as jy swaar kry

R160.00

LiG-intekenaarprys: R80.00

ONTVANG 50% AFSLAG BY DIE LiG-BOEKKLUB
Koop uitgesoekte boeke teen halfprys as jy ‘n LiG-intekenaar is. 
GEBRUIK JOU INTEKENNOMMER AS KOEPON OM AFSLAG TE KRY. 

Nina Smit is een van SuidAfrika
se bekendste en gewildste skrywers. Hierdie bekroonde skrywer is veral bekend vir haar inspirerende boeke vir vroue, maar het ook talle gesogte boeke vir kinders geskryf. Nina woon in SomersetWes Sy het drie volwasse kinders en vyf kleinkinders.

SKU: 9780796319937 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 166

BESKRYWING: Die geliefde en vertroude Nina Smit se troosboek vir almal wat swaar kry. Ons almal ervaar soms dat die seer en swaar kry van die lewe ons voete onder ons laat uitgly. Daar gebeur dinge met ons wat ons selfs laat twyfel aan God se liefde vir ons – onverklaarbare rampe wat ons nie met God se liefde vir ons kan laat rym nie. Veral wanneer hierdie seer en swaar kry lank aanhou, is dit baie moeilik om te bly glo en steeds op God te vertrou. God staan jou ook in jou swaarkrytye getrou by – Hy is altyd daar vir jou, gereed om jou regop te hou as jou voete wil gly.

SKRYWER
Annetjie van Tonder is gebore in Sabie. Sy verkry haar BA (THOD) aan Tukkies en doen ook ’n Onderwysdiploma. Sy woon in Klerksdorp (Matlosana) waar sy elke dag haar tyd wy aan die skryf van stories, lees, fliek en inkopies doen.