God die groot digter

R232.00

Cas Vos skets in hierdie pragtige boek op poëtiese wyse, maar steeds vakkundig ter sake, die skoonheid en spirituele krag van Israel se ou liederebundel as reisgenoot. Hy behandel die opbou en seggenskap van afsonderlike Psalms sowel as die van Psalmgroepe en -reekse, en komposisie, wat vir die mens op sy beurt en haar lewensreis soos Mozart se musiek in die ore kan klink

SKU: 9780994691330 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 171

OPSOMMING: Cas Vos skets in hierdie pragtige boek op poëtiese wyse, maar steeds vakkundig ter sake, die skoonheid en spirituele krag van Israel se ou liederebundel as reisgenoot. Hy behandel die opbou en seggenskap van afsonderlike Psalms sowel as die van Psalmgroepe en -reekse, en komposisie, wat vir die mens op sy beurt en haar lewensreis soos Mozart se musiek in die ore kan klink

SKRYWER
Cas Vos