Geskenksakke

Sale!

New

R25.00 R20.00

Grootte: 42 cm (h) x 38 cm (b)

BESKRYWING: Haal die kopseer uit geskenke toedraai. Geen geskenkpapier om te koop, te knip en te meet-en-pas nie. Geen kleeflint wat oral vassit nie. Gebruik liewer hierdie pragtige geskenksak! Dit is die perfekte toevoeging en sal jou geskenk nog meer spesiaal maak. Daar is 3 kleure beskikbaar: turkoois, donkerblou en rooi.. Elke sak het ʼn unieke Bybelvers daarop gedruk.

Turkoois: “God het die wêreld so liefgehad, dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat die wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê”
Donkerblou: “En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!”

Rooi: ” I can do all things through Christ who strengthens me”

Clear
SKU: Geskenksakke Category:

Description

Grootte: 42 cm (h) x 38 cm (b)

BESKRYWING: Haal die kopseer uit geskenke toedraai. Geen geskenkpapier om te koop, te knip en te meet-en-pas nie. Geen kleeflint wat oral vassit nie. Gebruik liewer hierdie pragtige geskenksak! Dit is die perfekte toevoeging en sal jou geskenk nog meer spesiaal maak. Daar is 3 kleure beskikbaar: turkoois, donkerblou en rooi.. Elke sak het ʼn unieke Bybelvers daarop gedruk.

Additional Information

KLEURE

Donkerblou, Rooi, Turkoois