Geseënd is die vredemakers

R35.00

Die boodskap  van vrede en versoening vorm die hart van die Christelike evangelie. Jesus Christus se werk word as versoeningswerk beskryf. Hy bewerk versoening tussen mense en God, tussen mense onderling en tussen mense en die natuurlike omgewing. Vyandskap word oorkom en maak plek vir vriendskap. Verwyt verdwyn en vergifnis kry gestalte. Vervreemding maak plek vir omarming. Stryd word vervang deur vrede. Stukkendheid word genees. Gebrokenheid word geheel. Vreugde breek deur en droefheid verdwyn. Dit bied toerusting en vaardighede om die Bybelse boodskap oor versoening te lees en om hedendaagse samelewingsuitdagings te ‘lees’.

SKU: 9781868042562 Category:

Description

SUBTITEL:  Agt Bybelstudies wat handel oor die pad na versoening.

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 60

OPSOMMING: Die boodskap  van vrede en versoening vorm die hart van die Christelike evangelie. Jesus Christus se werk word as versoeningswerk beskryf. Hy bewerk versoening tussen mense en God, tussen mense onderling en tussen mense en die natuurlike omgewing. Vyandskap word oorkom en maak plek vir vriendskap. Verwyt verdwyn en vergifnis kry gestalte. Vervreemding maak plek vir omarming. Stryd word vervang deur vrede. Stukkendheid word genees. Gebrokenheid word geheel. Vreugde breek deur en droefheid verdwyn. Dit bied toerusting en vaardighede om die Bybelse boodskap oor versoening te lees en om hedendaagse samelewingsuitdagings te ‘lees’.

SKRYWER

Prof. Piet Meiring