Gereedskap vir geestelike leierskap (Dubbel-DVD)

Sale!

R100.88 R57.50

Hierdie DVD’s en handleiding is saamgestel om die belangrike riglyne vir geestelike leierskap te gee.

SKU: 6005804002933 Category:

Description

FORMAAT: DubbleDVD

OPSOMMING:  Hierdie DVD’s en handleiding is saamgestel om die belangrike riglyne vir geestelike leierskap te gee.

INHOUD

Die dubbel-DVD bevat ʼn handleiding vir ses gespreksbyeenkomste.

DVD 1

■ Leierskap in die kerk.

■ Algemene leierskapsbeginsels.

■ Waardegedrewe leierskap.

DVD 2

■ Heel leierskap, selfbestuur en uitbranding.

■ Spanbou en konflik.

■ Leiers leef met ‘n duidelike visie.