Geloof vir ons tyd

R20.17

Dit is op inisiatief van Die Kerkbode, koerant van die NG kerk, opgestel deur lidmate van ses kerke in hul persoonlike hoedanigheid.

Description

SUBTITEL: Bybelstudie vir groepe oor geloofsverklaring 2000

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: Een van die eerste ekumeniese Bybelstudiegidse vir groepe wat uit die Bybel klaring wil kry oor die kerk se siening van die belangrikste geloofsake van ons tyd. Die woorde Geloofsverklaring 2000 is by elke studie afgedruk. Die twintig verklarings handel oor die volgende temas:

Oor God; oor die Bybel; oor die koninkryk van God; oor die kerk; oor die doop en die nagmaal; oor gebed; oor kerk en owerheid; oor die mens; mensdom en omgewing; oor die lewe; oor die dood en lyding; oor armoede; rykdom en arbeid; oor die huwelik; oor seksualiteit; oor ander godsdienste; oor die toekoms; oor vrede; oor geloof en hoop; oor die liefde.

SKRYWER:
Dewald Davel