Gebede vir ‘n ma se hart – gebedskaartjies

R130.00

’n Ma speel so ’n belangrike rol in haar kinders se lewe. Sy is trooster, aanmoediger en helper. Maar een van haar belangrikste rolle is dié van voorbidder. Gebede vir ’n ma se hart – gebedskaartjies bied 50 gebede deur Dalene Reyburn wat ma’s kan gebruik om vir hulle kinders te bid. Elk van die kaartjies bied ’n gebed met ’n voorstel vir wat ma kan bid en teksvers agter op die kaartjie. Dit is pragtig ontwerp en die ideale geskenk vir enige ma.

SKU: 6006937146297 Category:

Description

SUBTITEL: 50 gebede spesiaal vir ma’s, met teksverse en gebedswenke om ’n betekenisvolle gebedslewe te inspireer.

FORMAAT: 50 kaartjies in n blikkies

OPSOMMING: ’n Ma speel so ’n belangrike rol in haar kinders se lewe. Sy is trooster, aanmoediger en helper. Maar een van haar belangrikste rolle is dié van voorbidder. Gebede vir ’n ma se hart – gebedskaartjies bied 50 gebede deur Dalene Reyburn wat ma’s kan gebruik om vir hulle kinders te bid. Elk van die kaartjies bied ’n gebed met ’n voorstel vir wat ma kan bid en teksvers agter op die kaartjie. Dit is pragtig ontwerp en die ideale geskenk vir enige ma.

SKRYWER
Dalene Reyburn is ’n skrywer en spreker en deel weekliks oordenkings op dalenereyburn.com. Sy het ’n meestersgraad in toegepaste taalstudies en was ’n hoërskoolonderwyseres voordat sy voltyds ma, skrywer en spreker geword het. Sy en haar man, Murray, en hulle twee seuns woon in Pretoria.