Gebede vir elke vrou

R121.05

Gebede vir elke vrou is ’n versamelboek van gebede vir vroue. Wat ookal jou ervaring, dié boek bied jou ‘n gepaste gebed:  Of jy hartseer is, jou bekommer, eensaam en verlate voel of siek is. Gebede vir elke vrou bevat ook wonderlike gebede vir jou huwelik, oor en vir jou kinders en oor vriendskap. Van groot vreugde tot die diepste hartseer – vind die gebed wat jou gemoed nodig het hier.


SKU: 9780796318145 Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 160

OPSOMMING:Gebede vir elke vrou is ’n versamelboek van gebede vir vroue.

Wat ookal jou ervaring, dié boek bied jou ‘n gepaste gebed:  Of jy hartseer is, jou bekommer, eensaam en verlate voel of siek is.

Gebede vir elke vrou bevat ook wonderlike gebede vir jou huwelik, oor en vir jou kinders en oor vriendskap. Van groot vreugde tot die diepste hartseer – vind die gebed wat jou gemoed nodig het hier.

SKRYWER
Nina Smit is een van Suid-Afrika se gewildste skrywers.  Sy is veral bekend vir haar inspirerende boeke vir vroue, maar het ook talle gesogte boeke vir kinders geskryf. Haar jeugboek Net jy en Jesus 1 het die CBSA Beste Publikasie Toekenning in 1997 ontvang.  Sy is getroud met Johan, ’n afgetrede predikant en outeur, en die egpaar het drie kinders en ses kleinkinders. Hulle woon in Somerset-Wes.