FXit CD 3: COPE MET MEKAAR

R180.00

Die tiener is hiper-afhanklik van verhoudings. Daarom kan enige verhouding hom intens beïnvloed. In hierdie reeks maak hy ontdekkings oor sy eie rol in die ouer-kind-, pêlle- en item-verhoudings.

SKU: FXit CD 3 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: 21 PowerPoint programme, ook vir tienerkerk of gesinsdienste

FORMAAT: CD

OPSOMMING:

  • PowerPoint met treffende grafika, effektiewe animasie en sinvolle humor.
  • ’n Leiersgids (eenvoudig en prakties) en gesprekstukke in tienertaal.
  • ‘n Aangename kits-kursus vir aanbieders (PowerPoint)

INHOUD: ‘n Paar van die temas:
Hoe diep twiet jy
Alleen of eensaam
Hoe maak jy jou ouers groot
Hoe ver is te ver
‘n Pot is anders as ‘n deksel
Dit fladder in my
Staan@mekaar