FXit CD 2: KIES OF CRACK

R180.00

Vars. Dinamies. Interaktief. ‘n Kontemporêre benadering in tienerdialoog wat hulle aandag boei, relevante issues aanspreek en elkeen begelei om Bybels-gefundeerde keuses te maak.

SKU: FXit CD 2 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: 21 PowerPoint programme, ook vir tienerkerk of gesinsdienste

FORMAAT: CD

OPSOMMING:

  • PowerPoint met treffende grafika, effektiewe animasie en sinvolle humor.
  • ’n Leiersgids (eenvoudig en prakties) en gesprekstukke in tienertaal.
  • ‘n Aangename kits-kursus vir aanbieders (PowerPoint)

INHOUD: ‘n Paar van die temas:

Vlieg jy of kruip jy
Bloei om te groei
Grootword: nie vir sissies nie
Wat “eet” jy
Rebelusie
Eina dit was my ego