FXit CD 1: KOM IN RAT

R180.00

Tel spoed op. Verander koers. Leef nuut. Waag om ánders te dink. In die soeke na God se pad vir sy toekoms word die jongmens uitgedaag om “ratte” te wissel en oor te skakel na ‘n lewe naby God se hart.

SKU: FXit CD 1 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: 25 PowerPoint programme, ook vir tienerkerk of gesinsdienste

FORMAAT: CD

OPSOMMING:

  • PowerPoint met treffende grafika, effektiewe animasie en sinvolle humor.
  • ’n Leiersgids (eenvoudig en prakties) en gesprekstukke in tienertaal.
  • ‘n Aangename kits-kursus vir aanbieders (PowerPoint).

INHOUD: ‘n Paar van die temas:
Dink nuut
Leef nuut
Ruk jou naam
Watter pad
Doodlooppad
Padreëls