FLAM – Folgende

R80.71

Folgende is die 5de CD in die Flam-reeks. Op hierdie CD is ‘n seleksie van 10 liedere uit die meer as 450 liedere wat reeds op flam se webtuiste beskikbaar is.

SKU: 9781869060510 Categories: , ,

Description

FORMAAT: CD

OPSOMMING: Folgende is die 5de CD in die Flam-reeks. Op hierdie CD is ‘n seleksie van 10 liedere uit die meer as 450 liedere wat reeds op flam se webtuiste beskikbaar is.

Liedere wat gesing kan word:
● tydens jeugdienste
● deur die ‘folgende’ generasie
● deur veral hoërskool lidmate en studente

INHOUD

1. My beminde

2. U alleen

3. Hoor jy die volke

4. Skadu oor my

5. Ek het U nodig

6. U is heilig

7. Vredeval

8. U is my lig

9. U is genoeg

10. Vader, Seun, Heil’ge Gees