FLAM – F-luister

R95.00

F-luister is die derde CD in die Flam-reeks. Op hierdie CD is ’n seleksie uit die meer as 350 liedere wat reeds op flam se webtuiste beskikbaar is.  Liedere wat gesing kan word:
– tydens die eredienste
– deur die nuwe generasie jongmense
– deur jong kinders
– by kontemporêre meditatiewe byeenkomste

SKU: 9781869060496 Categories: ,

Description

FORMAAT: CD

OPSOMMING: F-luister is die derde CD in die Flam-reeks. Op hierdie CD is ’n seleksie uit die meer as 350 liedere wat reeds op flam se webtuiste beskikbaar is.  Liedere wat gesing kan word:
– tydens die eredienste
– deur die nuwe generasie jongmense
– deur jong kinders
– by kontemporêre meditatiewe byeenkomste

INHOUD

1. Ek kyk op na die berge

2. Ek soek

3. Halleluja

4. Ons buig neer

5. Asemrowend

6. Met alles binne my

7. Nader tot die Here

8. Reën

9. Heilig is die Here

10. Ek glo

11. Ek kies vir U

12. Net U vir my

13. Huppel, huppel, hop

14. Here, heilige Here