Eierpryse – Rimpels 2 (DVD + gesprekshandleiding)

R55.49

Eierpryse laat jou deur ’n proses stap om te verstaan wat dit beteken om kerk te wees. Ons kan ’n klomp slim dinge sê oor God se koninkryk en sy kerk. Die geheim is seker om te besef dat elkeen ’n belangrike rol het om te vervul.

SKU: 9781869060022 Category:

Description

FORMAAT: DVD + ‘n Pamflet met gesprekspunte word by die DVD-houer ingesluit

TYDSDUUR:  13 minute

OPSOMMING: Eierpryse laat jou deur ‘n proses stap om te verstaan wat dit beteken om kerk te wees. Ons kan ‘n klomp slim dinge so oor God se koninkryk en sy kerk. Die geheim is seker om te besef dat elkeen ‘n belangrike rol het om te vervul.

Die Rimpelreeks: Elke Rimpel-DVD is ‘n hulpmiddel om die verhaalmedium te benut om Bybelse beginsels te beklemtoon. Dit stimuleer nadenke, verandering en oorvertelling. Sedert die bestaan van die mensdom en taal, bestaan stories en storievertelling. Dit bly een van die kragtigste maniere om ‘n boodskap mee oor te dra, te leer en te vermaak. Selfs die rewolusionere tegnologiese ontwikkeling het stories nie laat verdwyn nie, maar het eintlik net beter toerusting daargestel om stories mee te vertel. Die Bybel is ook ‘n “storie” wat van God se dade vertel. Jesus gebruik stories (gelykenisse) om belangrike beginsels te verduidelik.