Eet reg

R260.00

LiG-intekenaarprys: R130.00

ONTVANG 50% AFSLAG BY DIE LiG-BOEKKLUB
Koop uitgesoekte boeke teen halfprys as jy ‘n LiG-intekenaar is. 
GEBRUIK JOU INTEKENNOMMER AS KOEPON OM AFSLAG TE KRY. 

Nóg ’n dieet is nie die antwoord vir die wêreldwye vetsugepidemie nie. Wat ons en ons kinders nodig het, is genesing van emosionele eet. Eet reg sal jou help om te sien waar jy kos onvanpas gebruik, sodat jy die aanleer van emosionele- en “eksterne” eetgewoontes in jou kinders kan voorkom. Bevry jouself en jou kinders vir altyd van emosionele etery. Gesond eet is lekker eet.

SKU: 9780798171274 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 192

BESKRYWING: Nóg ’n dieet is nie die antwoord vir die wêreldwye vetsugepidemie nie. Wat ons en ons kinders nodig het, is genesing van emosionele eet. Eet reg sal jou help om te sien waar jy kos onvanpas gebruik, sodat jy die aanleer van emosionele- en “eksterne” eetgewoontes in jou kinders kan voorkom. Bevry jouself en jou kinders vir altyd van emosionele etery. Gesond eet is lekker eet.

SKRWYER
Zelda Ackerman is ’n geregistreede dieetkundige met ’n passie vir kindervoeding. Sy skryf gereeld vir Baba & kleuter tydskrif en is die stigter van Family First Nutrition Pty (Ltd), ’n aanlynmaatskappy wat families bemagtig om kinders gesond groot te maak. Zelda is getroud en het drie kinders.