Droomstories vir slaaptyd

R199.00

Jong kinders floreer op roetine en rituele, en ’n Bybelstorie teen slaaptyd is een van die beste roetines wat jy kan instel. Droomstories vir slaaptyd is ’n kombinasie van Bybelstories en gebede, en die perfekte slaaptydstorieboek vir jong kinders. Die meer as 50 stories – uit die Ou-­‐ en Nuwe Testamente – skep ’n oorsig van die hele storielyn van die Bybel. Stories is gekies en word oorvertel met die fokus op God se liefde, sorg, beskerming, betroubaarheid en mag. Elke storie bevat ’n opsommende titel, ’n seëngedagte (’n kort opsommende gedagte), droomwoorde (’n kort Bybelvers), en ’n slaaptydgebedjie (’n gebedjie wat die storie se tema het). Die boek bevat ook ’n kort brief aan ouers wat beproefde idees insluit oor hoe om ’n goeie slaaptydroetine te vestig vir jong kinders, asook wenke oor hoe om hardop aan kinders voor te lees.

SKU: 9781415335161 Category:

Description

SUBTITEL: Bybelstories en gebedjies vir slaaptyd

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: Jong kinders floreer op roetine en rituele, en ’n Bybelstorie teen slaaptyd is een van die beste roetines wat jy kan instel. Droomstories vir slaaptyd is ’n kombinasie van Bybelstories en gebede, en die perfekte slaaptydstorieboek vir jong kinders. Die meer as 50 stories – uit die Ou-­‐ en Nuwe Testamente – skep ’n oorsig van die hele storielyn van die Bybel. Stories is gekies en word oorvertel met die fokus op God se liefde, sorg, beskerming, betroubaarheid en mag. Elke storie bevat ’n opsommende titel, ’n seëngedagte (’n kort opsommende gedagte), droomwoorde (’n kort Bybelvers), en ’n slaaptydgebedjie (’n gebedjie wat die storie se tema het). Die boek bevat ook ’n kort brief aan ouers wat beproefde idees insluit oor hoe om ’n goeie slaaptydroetine te vestig vir jong kinders, asook wenke oor hoe om hardop aan kinders voor te lees.

SKRYWER
Pragtige, kleurvolle illustrasies deur kunstenaar Diane Le Feyer Kort insiggewende Bybelstories wat ooreenstem met dit wat in die Bybel staan Maklike,eenvoudige taalgebruik wat jong kinders maklik sal verstaan