Doelgerigte Leiers

R70.61

In hierdie DVD val die klem nie op tegnieke nie, maar op 'n beter begrip van die weselike elemente van die kerkraadslid se taak. Die take van die ouderling en diaken word doelbewus nie sterk onderskei nie. Daarom val die klem eerder op leierskap.

SKU: DVD010 Categories: ,

Description

OPSOMMING VAN INHOUD: In hierdie DVD val die klem nie op tegnieke nie, maar op ‘n beter begrip van die weselike elemente van die kerkraadslid se taak. Die take van die ouderling en diaken word doelbewus nie sterk onderskei nie. Daarom val die klem eerder op leierskap.

Temas:
1. Inleiding.
2. Offisier vir Christus.
3. Gesant vir Christus.
4. Afrigter vir Christus.
5. Konstruksiewerker vir Christus.
6. Bestuurder vir Christus.
7. Afronding

DIE AANBIEDERS: Johan Nel en Trudie du Plessis begelei die kyker stelselmatig deur die verskillende onderwerpe.

VERVAARDIGER: Mema-Media