Dis Tyd Om Te Sing (DVD en CD)

New

R200.00

BESKIKBAAR VANAF  DESEMBER 2018

Liedere uit die Liedboek, Flam en VONKK. Die CD + DVD bevat 20 liedere. Dit wat jy op die CD en DVD hoor, is presies hoe die musiek die aand geklink het. Die foutjies wat die aand ingesluip het, is nie uitgevee, geredigeer of oor-opgeneem nie. Hier en daar het die koor ’n inval gemis, of was hulle te vinnig of te stadig vir die orkes – dis egter ware aanbidding en ons het dit net so gelos – onvolmaak maar mooi – nes ons ook mos maar is.

SKU: 9781869060794 Categories: , ,

Description

SUBTITEL: Lofsang en dank met ‘n nuwe klank

FORMAAT: CD + DVD

BESLRYWING: Liedere uit die Liedboek, Flam en VONKK. Die CD + DVD bevat 20 liedere. Dit wat jy op die CD en DVD hoor, is presies hoe die musiek die aand geklink het. Die foutjies wat die aand ingesluip het, is nie uitgevee, geredigeer of oor-opgeneem nie. Hier en daar het die koor ‘n inval gemis, of was hulle te vinnig of te stadig vir die orkes – dis egter ware aanbidding en ons het dit net so gelos – onvolmaak maar mooi – nes ons ook mos maar is.

INHOUD

1. Lied 280 Here, Redder, groot en magtig
2. Lied 201 Lofsing die Heer, buig voor Hom neer
3. Lied 175 Majesteit
4. Lied 320 O kom, o kom, Immanuel
5. Lied 365 Hoor die blye eng’lelied
6. Lied 366 Die vreugdelied wat engele sing
7. Lied 219 Laat ons sing van ons Verlosser
8. Lied 240 Heiland, as in ootmoed stil
9. Vonkk 123 Wees stil en weet
10. Lied 203 Loof die Here, al wat lewe
11. Flam 57 Die Oorwinningslied
12. Vonkk 277 U is die lig wat deur die donker skyn
13. Lied 308 Neem my lewe, laat dit, Heer
14. Lied 184 Lofsing die Here
15. Flam 404 Jesus, Ons Loof U (gebaseer op Liedboek 542)
16. Vonkk 159 Heer, ons dink aan Afrika
17. Lied 169 Heilig, heilig, heilig
18. Lied 199 Loof die Here uit die hemel
19. F614 Dis Tyd Om Te Sing
20. Lied 530 Praat ek mense-, eng’letale

Die bladmusiek is beskikbaar by www.kerkmusiek.co.za

DIE AANBIEDING: Kaapse Filharmoniese orkes-, massakoor-, band- en orrelbegeleiding

VERVAARDIGER: Bybel-Media Musiek in samewerking met Traxtudio

WOORDE EN MUSIEK: Bybel-Media Musiek