Die vrou by die put (Deelnemersgids)

R60.52

Stap saam met Jesus oor grense – ’n Studie oor die Samaritaanse vrou

Description

SUBTITEL: Stap saam met Jesus oor grense – ’n Studie oor die Samaritaanse vrou

FORMAAT: Boek

BLADSYE: 81

OPSOMMING: Die skrywers van Die vrou by die put gebruik die verhaal wat in Johannes 4 opgeteken is – Jesus en die Samaritaanse vrou – as vertrekpunt om te sê: God het ons gemaak met die behoefte om in gemeenskap met mekaar te wees. God het ons geroep om vir ander te leef, maar dit beteken om waarlik by hulle teenwoordig te wees. En om waarlik by hulle teenwoordig te wees moet ons grense na hulle toe oorsteek. En dit is presies waarmee hierdie boek gelowiges help.
Die vrou by die put is deel van die Groei oor grense-program, wat deel vorm van die Seisoen van Luister, en is spesiaal ontwerp vir groepe. Dit bestaan uit ’n leiersgids en ’n deelnemersgids.

INHOUD

·  Luistersiklus en die Groei oor grense-program

· Waardes wat deur hierdie studie gevestig wil word

· Die metodiek van die ses studies

· Ses studies oor die ontmoeting tussen Jesus en die Samaritaanse vrou by die put, wat gelowiges uitdaag om grense na ander oor te steek, nuwe verhoudings te bou en só ware omgee en gemeenskap te beleef.

SKRWYERS: 

Nico Simpson

Fredirick Marais

Chris van Wyk