Die vervolgdes

R176.54

Die vervolging van Christene, bloot a.g.v hulle geloof, is nog lank nie deel van die kerk se verlede nie. Wêreldwyd  word daar  huidiglik mense vervolg met meegaande marteling,  fisiese  en verbale mishandeling, gevangeneskap, ontvoering, boetes, deportasie, verwoesting van eiendom en lewensverlies omdat hulle glo in Jesus Christus.

Jacqueline, as bedrewe en ervare joernalis,  gee  in Die Vervolgdes, hierdie mense, wat erge  vervolging daagliks in die gesig  staar, se stories lewensgetrou weer.

SKU: 9780796319210 Category:

Description

SUBTITEL: Realiteit buite jou gemaksone…

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 264

OPSOMMING: Die vervolging van Christene, bloot a.g.v hulle geloof, is nog lank nie deel van die kerk se verlede nie. Wêreldwyd  word daar  huidiglik mense vervolg met meegaande marteling,  fisiese  en verbale mishandeling, gevangeneskap, ontvoering, boetes, deportasie, verwoesting van eiendom en lewensverlies omdat hulle glo in Jesus Christus.

Jacqueline, as bedrewe en ervare joernalis,  gee  in Die Vervolgdes, hierdie mense, wat erge  vervolging daagliks in die gesig  staar, se stories lewensgetrou weer.

SKRYWER

Jacqueline beskryf haarself as ’n storie-aandraer. Van verhale waarvoor jou eie hart moet kan stil raak  tot veral verhale oor dit wat soms níé gesê word nie. Sy het aanvanklik voltyds by Die Burger gewerk,  maar  haar  later gevestig as vryskutjoernalis (onder meer  Insig, Sarie, Lig, Lééf en Rooi Rose).