Die seën van ‘n gehoorsame lewe

R50.00

Die sukses van ‘n vervulde lewe is ‘n persoonlike verhouding met God. En daarvoor moet ‘n mens Hom van aangesig tot aangesig beter leer ken. Die enigste manier hoe jy dit regkry, is om tyd met God deur te bring. Die skrywer het baie van sy persoonlike ervarings in die dagstukkies opgeteken.

SKU: 9780796307873 Category:

Description

SUBTITEL: Ervaar hoe God werk

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 352

OPSOMMING: Die sukses van ‘n vervulde lewe is ‘n persoonlike verhouding met God. En daarvoor moet ‘n mens Hom van aangesig tot aangesig beter leer ken. Die enigste manier hoe jy dit regkry, is om tyd met God deur te bring. Die skrywer het baie van sy persoonlike ervarings in die dagstukkies opgeteken.

Daarom is hulle geweldig prakties – dit het met die gewone lewe te doen waar ‘n mens kan ervaar hoe God jou seën. Die skrywer gee ook uit sy ervaring riglyne oor hoe om jou stiltetyd met die oog op die meeste seën en vervulling in te rig.

OUTEUR
Wynand van Wyk