Die Pad Van Die Lewe

R110.00

SLEGS 13 IN VOORRAAD

Vyftien essays oor die gewone dinge van elke dag waarin die uitsig op God en die ontmoeting met Hom op die mees onverwagte manier na vore kom – is ook vir ons beskore. Elke mens is op die pad van die lewe. Op daardie pad gebeur meestal doodgewone dinge. Maar dit kan ‘n heerlike reiservaring word as ons leer om in die gewone en bekende die uitsig op God te behou. Dan word elke dag ‘n ontmoeting met die Here en met die mense om ons – en die gewone word onverwags ‘n ervaring wat nooit vergeet word nie.

Description

SUBTITEL: Die kuns van blydskap op jou lewensreis

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 192

OPSOMMING: Vyftien essays oor die gewone dinge van elke dag waarin die uitsig op God en die ontmoeting met Hom op die mees onverwagte manier na vore kom – is ook vir ons beskore. Elke mens is op die pad van die lewe. Op daardie pad gebeur meestal doodgewone dinge. Maar dit kan ‘n heerlike reiservaring word as ons leer om in die gewone en bekende die uitsig op God te behou. Dan word elke dag ‘n ontmoeting met die Here en met die mense om ons – en die gewone word onverwags ‘n ervaring wat nooit vergeet word nie.

SKRYWER
Hein von Hörsten