Die pad na Paasfees (Gratis Aflaaibaar)

R0.00

OOK BESKIKBAAR IN ENGELS

Die pad na Paasfees is iets prakties wat families saam by die huis kan doen in die week voor Paasfees. Dit is spesiaal deur Rethie van Niekerk ontwikkel vir gesinne met laerskoolkinders.

Die produk nooi families uit om die Bybelgedeeltes tydens Heilige Week te lees en so die Paasverhaal te volg.

Jy kan Die pad na Paasfees gratis aflaai en Sondag in jou gemeente uitdeel. Druk dit uit op ʼn A3-papier. Jy kan dit ook op ʼn dikker papier fotostateer. Moedig gerus die families in jou gemeente aan om die Bybelgedeeltes te lees en die blokkies te knip en plak.

SKU: Die pad na Paasfees Categories: , ,

Description

BESKRYWING: Die pad na Paasfees is iets prakties wat families saam by die huis kan doen in die week voor Paasfees. Dit is spesiaal deur Rethie van Niekerk ontwikkel vir gesinne met laerskoolkinders.

FORMAAT: PDF