Die mooiste Storiebybel

R202.00

Hondjies en katjies. Blomme en hartjies. Soentjies en drukkies. Die mooie wêreld van ’n klein dogtertjie! Dié wêreld wat God vir haar gee, is ook vol van sy liefde. Die mooiste Storiebybel, met 40 spesiale Ou- en Nuwe-Testamentiese Bybelstories, elk met ’n samevattende sinnetjie om oor te dink en maklike Bybelverse om te memoriseer, sal jou meisiekind help om die wonder van God se liefde vir haar te verstaan.

 

SKU: 9781431614356 Category:

Description

SUBTITEL: Mooiste woorde vir klein dogtertjies

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: Hondjies en katjies. Blomme en hartjies. Soentjies en drukkies. Die mooie wêreld van ’n klein dogtertjie! God wil hê sy moet weet Hy het hierdie wêreld, vol van sy liefde, vir haar gegee.

Die mooiste Storiebybel sluit 40 spesiale Bybel-stories in wat elke dogtertjie sal wys hoe lief God vir haar en sy ander kinders is.
’n Kosbare gedagte om oor te dink (’n samevat-tende sinnetjie) en Kosbare woorde (maklike Bybel-verse) om te memoriseer word by elke storie byge-werk om God se Woord met die dogtertjie se lewe te verbind.
Die 20 Ou-Testamentiese stories en 20 Nuwe-Testamentiese stories in Die mooiste Storiebybel sal klein dogtertjies help om te sien hoe wonderlik God se liefde vir haar en al sy ander kinders werklik is.

OUTEUR
Diane Stortz skryf vir kinders en volwassenes. Sy het al meer as 50 boeke vir jong kinders geskryf wat rympie-boeke, kartonboekies en opvoedkundige woord- en tel-boekies insluit. Diane en haar man woon in Cincinnati, Ohio, en het twee getroude dogters. Diane geniet dit om te gaan stap, in die tuin te werk en by haar vier kleinseuns te kuier.