Die meesterwewer

R110.00

Aan die hand van die Skrif en die praktyk toon die skrywer aan hoe God dinge in ons lewe laat gebeur. Maar hoekom maak Hy dit vir ons so moeilik om sy teenwoordigheid en sy plan raak te sien?

SKU: 9780796307743 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Hoe God die gebeure in ons lewe gebruik om ons te vorm

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 206

OPSOMMING: Aan die hand van die Skrif en die praktyk toon die skrywer aan hoe God dinge in ons lewe laat gebeur. Maar hoekom maak Hy dit vir ons so moeilik om sy teenwoordigheid en sy plan raak te sien?

SKRYWER
Ravi Zacharias