Die klassieke kinderbybel-storieboek

R300.00

Die 200 stories in hierdie kinderbybel bied Bybelse waarhede deur ‘n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.

SKU: 9781770009370 Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 417

OPSOMMING: Die 200 stories in Die klassieke kinderbybel-storieboek bied Bybelse waarhede deur ‘n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.

Die klassieke kinderbybel-storieboek is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet.
‘n Wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ‘n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met ‘n insiggewende Bybellees-ervaring.

Die 200 stories in Die klassieke kinderbybel-storieboek bied Bybelse waarhede deur ‘n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.

OUTEURS: Johan en Nina Smit

ILLUSTRASIES: Alan Parry