Die inspirerende inkleurboek vir grootmense

R141.23

Wees kreatief om die Woord van God! Kleur in, en ervaar die beste natuurlike oplossing en antwoord vir onder andere die volgende dinge:
– Verligting van angstigheid
– Stresontlading
– Verhoogde konsentrasie
– Kry inspirasie en prikkel kreatiwiteit
– Ontwikkel ‘n bewustheid van dinge om jou, terwyl jy tyd saam met uitgesoekte teksverse en ons kreatiewe God deurbring.

SKU: 9780796319623 Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 112

BESKRYWING: Wees kreatief om die Woord van God! Kleur in, en ervaar die beste natuurlike oplossing en antwoord vir onder andere die volgende dinge:
– Verligting van angstigheid
– Stresontlading
– Verhoogde konsentrasie
– Kry inspirasie en prikkel kreatiwiteit
– Ontwikkel ‘n bewustheid van dinge om jou, terwyl jy tyd saam met uitgesoekte teksverse en ons kreatiewe God deurbring.

SKRYWER
Doret Ferreira is ’n vryskut grafiese kunstenaar van Kaapstad. Sy is besig met ‘n MPhil-graad aan die Universiteit van Stellenbosch.