Die inspirerende inkleurboek vir grootmense 2

R141.23

Word nog meer  geinspireer en wees verder  kreatief om die Woord van God!
Kleur in, en ervaar die beste natuurlike  oplossing en antwoord vir onder  andere die volgende dinge:

– Verligting van angstigheid
– Stresontlading
– Verhoogde konsentrasie
– Kry inspirasie en prikkel kreatiwiteit
– Ontwikkel ‘n bewustheid van dinge om jou, terwyl jy tyd saam met uitgesoekte teksverse en ons  kreatiewe God deurbring.

SKU: 9780796319913 Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 112

OPSOMMING: Word nog meer  geinspireer en wees verder  kreatief om die Woord van God!
Kleur in, en ervaar die beste natuurlike  oplossing en antwoord vir onder  andere die volgende dinge:

– Verligting van angstigheid
– Stresontlading
– Verhoogde konsentrasie
– Kry inspirasie en prikkel kreatiwiteit
– Ontwikkel ‘n bewustheid van dinge om jou, terwyl jy tyd saam met uitgesoekte teksverse en ons  kreatiewe God deurbring.

SKRYWER
Julia is ’n vryskut grafiese kunstenaar van Kaapstad. Sy is besig  met ‘n MPhil-graad aan  die Universiteit van Stellenbosch.