Die Groot Opdrag

R90.00

SLEGS 11 IN VOORRAAD

“Dit maak my baie opgewonde om oor sekerheid te praat. Dit is omdat ek gesien het wat dit in my lewe vir my beteken. En in hierdie boek gee ek vir jou agt jaar se invloed, die ongelooflike oorvloed van sekerheid, gebaseer op die waarheid van God se Woord vir jou. Sekerheid is belangrik omdat dit die basis van alles in ons lewe is. As jy nie seker is nie, sal jy nie daarvan praat nie. As jy nie seker is nie, sal jy nie groei nie. Maar die oomblik as die Here jou op daardie punt gebring het, het jy ‘n getuienis om te gaan uitleef. En in hierdie boek wil ek jou op ‘n praktiese manier oor al hierdie goed met jou praat.”

SKU: 9780796305794 Categories: , ,

Description

SUBTITEL: Ideaal om gesprek in groepe te stimuleer.

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 106

OPSOMMING: “Dit maak my baie opgewonde om oor sekerheid te praat. Dit is omdat ek gesien het wat dit in my lewe vir my beteken. En in hierdie boek gee ek vir jou agt jaar se invloed, die ongelooflike oorvloed van sekerheid, gebaseer op die waarheid van God se Woord vir jou. Sekerheid is belangrik omdat dit die basis van alles in ons lewe is. As jy nie seker is nie, sal jy nie daarvan praat nie. As jy nie seker is nie, sal jy nie groei nie. Maar die oomblik as die Here jou op daardie punt gebring het, het jy ‘n getuienis om te gaan uitleef. En in hierdie boek wil ek jou op ‘n praktiese manier oor al hierdie goed met jou praat.”

SKRYWER
Louis Malherbe