Die gebed van Salomo

R81.01

Toe die groot koning Dawid se opvolger, sy jong seun Salomo, die geleentheid kry om enigiets van God te vra, het hy gehoorsaamheid en wysheid versoek. En dit het God behaag. Hoe lyk ‘n wyse lewe geskoei op sinvolle gebed? En hoe maak besige 21ste eeuse mense tyd vir gebed? Waaroor en wanneer bid ‘n mens? Dit is waaroor hierdie titel gaan.

SKU: 978079305077 Categories: ,

Description

SUBTITEL: oor gebed en lewenswysheid

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 160

OPSOMMING: Toe die groot koning Dawid se opvolger, sy jong seun Salomo, die geleentheid kry om enigiets van God te vra, het hy gehoorsaamheid en wysheid versoek.
En dit het God behaag. Hoe lyk ‘n wyse lewe geskoei op sinvolle gebed? En hoe maak besige 21ste eeuse mense tyd vir gebed? Waaroor en wanneer bid ‘n mens? Dit is waaroor hierdie titel gaan.

SKRYWER
Annes Nel