Die dinosourusse

New

R50.00

Die dinosourusse Kinders kan hierdie boek soos ’n tydskrif lees en die aktiwiteite geniet wat alles oor dinosourusse gaan. Daar is ’n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en ’n boeiende storie oor Superdino’s. Kinders kan ook hul eie 3Ddinosourus bou!

SKU: 9780798175074 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYER: 32

OPSOMMING: Die dinosourusse Kinders kan hierdie boek soos ’n tydskrif lees en die aktiwiteite geniet wat alles oor dinosourusse gaan. Daar is ’n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en ’n boeiende storie oor Superdino’s. Kinders kan ook hul eie 3Ddinosourus bou!

SKRYWER
Éditions Caramel is ‘n Belgiese kinderboekuitgewer.