LP3 Jaar 1 – Die coolste plan – Senior werkboek

R70.00

Ons hoef nie ’n plan te maak om die wêreld heel te maak nie. Die Here is die Planmaker. Hy nooi ons om opgewonde te raak oor sy plan, om gewillig te wees om deel van sy plan te word en dit te help waar maak. Vir graad 4–6.

SKU: 9781920089689 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: Vir graad 4–6

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 80

OPSOMMING: LP3 – hersien en uitgebrei, nou bekend as Lyne & verhale, dit word saam met huidige LP3 panele en portrette gebruik.
Bestaan uit drie komponente:
· Junior werkboek (gr 1 – 3)
· Senior werkboek (gr 4 – 6)
· Aanbiedersgids

Die storielyn (L) van die Bybel word uitgebeeld met 12 kleurvolle panele (P) met prente (P) van persone (P) en gebeure. Hierdie produk bied op ’n oorsigtelike manier die Bybel lewendig en opwindend aan vir elke kind en volwasse groepleier.Ons hoef nie ’n plan te maak om die wêreld heel te maak nie. Die Here is die Planmaker. Hy nooi ons om opgewonde te raak oor sy plan, om gewillig te wees om deel van sy plan te word en dit te help waar maak. Vir graad 4–6.

SKRYWERS

Waldemar Stumpfe en Heinrich Viljoen met erkenning aan Charl van Rensburg en Carla van Straaten