LP3 Jaar 1 –Die coolste plan – Aanbiedersgids (op CD)

R350.00R400.00

Ons hoef nie ’n plan te maak om die wêreld heel te maak nie. Die Here is die Planmaker. Hy nooi ons om opgewonde te raak oor sy plan, om gewillig te wees om deel van sy plan te word en dit te help waar maak.

Clear
SKU: 9781920089214 Categories: , , , ,

Description

FORMAAT: CD

OPSOMMING: LP3 – hersien en uitgebrei, nou bekend as Lyne & verhale. Dit word saam met huidige LP3-panele en -portrette gebruik.

Die storielyn (L) van die Bybel word uitgebeeld met 12 kleurvolle panele (P) met prente (P) van persone (P) en gebeure. Hierdie produk bied op ’n oorsigtelike manier die Bybel lewendig en opwindend aan vir elke kind en volwasse groepleier.

In die eerste ontmoeting praat ons oor blogging. Hierdie gesprekgids kan vanjaar jou persoonlike blog word. Maar ’n blog moet jpeg’s hê om dit interessant te maak. Jy gaan vanjaar die kans kry om jou jpeg’s hier in te sit sodat jy daardeur jou ontdekkings, insig, groei, vrae en pret kan uitbeeld.

INHOUD

Bestaan uit drie komponente:

· Junior werkboek (gr 1 – 3)
· Senior werkboek (gr 4 – 6)
· Aanbiedersgids

SKRYWERS

Waldemar Stumpfe en Heinrich Viljoen met erkenning aan Charl van Rensburg en Carla van Straaten