Die Bybellennium – ‘n Eenvolumekommentaar

R403.00

Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die Nuwe Lewnde Vertaling vir predikante, studente en ernstige Bybellesers.

SKU: 9781770006997 Category:

Description

SUBTITEL: Die Bybel uitgele vir eietydse toepassing

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 2224

OPSOMMING: Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die Nuwe Lewnde Vertaling vir predikante, studente en ernstige Bybellesers.

Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die By­bel vandag nog vir ons wil sê.

SKRYWERS
Fika Janse van Rensburg en Marius Nel