Die Bybel@kinders

R349.00

Die skrwyerspan van dieBybel@kinders het met die verantwoordelikheid God se Woord getrou aan die betekenis in maklike Afrikaans vertaal, spesiaal vir kinders.

  • Aan die begin van elke boek is daar ‘n kort inleiding wat die opsomming van die inhoud gee, om dit maklik en verstaanbaar te maak.
  • Die Bybelboeke is ook in die korter dele ingedeel met ‘n opskrif wat mooi verduidelik waaroor die spesifieke deel gaan.
  • Die sinne is lekker kort en lees maklik mdat eenvoudige woorde gebruik is.
  • Dit is deaal vir voorlees, maar tog is die taal maklik dat dit net reg is vir seflees ook.
SKU: 9781432208028 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Ou en Nuwe Testament. God se boodskap in ‘n taal wat kinders verstaan

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE:

OPSOMMING: Die skrwyerspan van dieBybel@kinders het met die verantwoordelikheid God se Woord getrou aan die betekenis in maklike Afrikaans vertaal, spesiaal vir kinders.

  • Aan die begin van elke boek is daar ‘n kort inleiding wat die opsomming van die inhoud gee, om dit maklik en verstaanbaar te maak.
  • Die Bybelboeke is ook in die korter dele ingedeel met ‘n opskrif wat mooi verduidelik waaroor die spesifieke deel gaan.
  • Die sinne is lekker kort en lees maklik mdat eenvoudige woorde gebruik is.
  • Dit is deaal vir voorlees, maar tog is die taal maklik dat dit net reg is vir seflees ook.

SKRYWERS
Stephan Joubert, Hennie Stander, Han van der Walt en ander