Dawid en Goliat – Soek, vind, ontdek

New

R90.00

Kombineer speeltyd met een van die mooiste verhale uit die Bybel. Op elke blad is ’n aantal voorwerpe wat die kleintjies moet soek terwyl Mamma of Pappa vir hulle die storie van Dawid en Goliat vertel.

SKU: 9781415339268 Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 12

OPSOMMING: Met Dawid en Goliat – Soek, vind, ontdekword klein kindertjies op ’n lekker speelse manier bekendgestel aan die wonderlike verhaal van Dawid en Goliat. Terwyl die ouer voorlees, kan die kind begin soek aan die voorwerpe in die illustrasie op die blad langsaan. Die boek se eenvoudige teks en baie oulike ouderdomsgepaste illustrasies sal die kleingoed se aandag trek en hulle opgewonde maak om weer en weer dié immergewilde storie te hoor. Daar is ook ’n boek oor Noag se ark in die reeks..

SKRYWER
Sandrine L’amour is gebore in 1977 in Saint Brieuc, Frankryk. Sy het aan die Brassart-skool in Tours studeer. Sy werk sedert 2006 as ’n vryskutillustreerder van kinderboeke