Dag na dag dra God ons

R50.39

Bybelstudies vir mense wat op die een of ander manier deur kanker geraak is of word. Ook leiding oor hoe om ‘n kanker-ondersteuningsgroep te stig.

Description

SUBTITEL: met kanker en al

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 114

OPSOMMING: 52 Bybelstudies vir mense wat op die een of ander manier deur kanker geraak is of word. Ook leiding oor hoe om ‘n kanker-ondersteuningsgroep te stig.

SKRYWER:
Michiel van der Merwe