Daar’s ‘n Trikeratops op die Trampolien

R85.00

Het jy al ooit gewonder wat sou gebeur as dinosourusse vandag nog geleef het en moes doen wat mense doen? Sê nou ‘n dinosourus moes tandarts toe gaan? Of wat as hulle na ‘n verjaarsdagpartytjie sou kom? Of sê nou jy het ‘n dinosourus vir aandete genooi? In die Dinosourusse: Feite en Geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosourusse in allerhande moderne situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Byvoorbeeld: As Trikeratops moes sokker speel, sou sy drie skerp horings dalk die bal laat bars het!

NOG BOEKE OOR DINOSOURUSSE: FEITE EN GEITE

SKU: 9780798165662 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTALBLADSYE: 22

ISBN:

Price: R85.00

OPSOMMING: Het jy al ooit gewonder wat sou gebeur as dinosourusse vandag nog geleef het en moes doen wat mense doen? Sê nou ‘n dinosourus moes tandarts toe gaan? Of wat as hulle na ‘n verjaarsdagpartytjie sou kom? Of sê nou jy het ‘n dinosourus vir aandete genooi? In die Dinosourusse: Feite en Geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosourusse in allerhande moderne situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Byvoorbeeld: As Trikeratops moes sokker speel, sou sy drie skerp horings dalk die bal laat bars het!

SKRYWERS
Ruth Symons en Aleksei Bitskoff