Daar’s ‘n T-Reks in die tuin

R55.00

In die Dinosourusse: feite en geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosourusse in allerhande moderne situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Byvoorbeeld: As ‘n T. Rex sou uitgaan vir ete, sou hy meer as 6000 hamburgers op ‘n slag kon eet!

NOG BOEKE OOR DINOSOURUSSE: FEITE EN GEITE

 

SKU: 9780798165631 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOOMING: In die Dinosourusse: feite en geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosourusse in allerhande moderne situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Byvoorbeeld: As ‘n T. Rex sou uitgaan vir ete, sou hy meer as 6000 hamburgers op ‘n slag kon eet!

SKRYWERS
Ruth Symons en Aleksei Bitskoff