Daars ‘n stegosourus in die storie

R85.00

Het jy al ooit gewonder wat sou gebeur as dinosourusse vandag nog geleef het en moes doen wat mense doen? Se nou ’n dinosourus moes tandarts toe gaan? Of wat as hulle na ’n verjaarsdagpartytjie sou kom? Of se nou jy het ’n dinosourus vir aandete genooi? In die Dinosourusse: feite en geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosourusse in allerhande moderne situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Byvoorbeeld: As Stegosourus moes skool toe gaan, sou hy dalk ’n bietjie gesukkel het – sy brein was so groot soos ’n nartjie!

NOG BOEKE OOR DINOSOURUSSE: FEITE EN GEITE

 

SKU: 9780798165655 Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOMMING: Het jy al ooit gewonder wat sou gebeur as dinosourusse vandag nog geleef het en moes doen wat mense doen? Se nou ’n dinosourus moes tandarts toe gaan? Of wat as hulle na ’n verjaarsdagpartytjie sou kom? Of se nou jy het ’n dinosourus vir aandete genooi? In die Dinosourusse: feite en geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosourusse in allerhande moderne situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Byvoorbeeld: As Stegosourus moes skool toe gaan, sou hy dalk ’n bietjie gesukkel het – sy brein was so groot soos ’n nartjie!

SKRYWERS
Ruth Symons en Aleksei Bitskoff