Daars ‘n Diplodokus by die deur

R85.00

In die Dinosourusse: Feite en Geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosourusse in allerhande moderne situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieëet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Byvoorbeeld: As ‘n Diplodokus medisyne nodig gehad het vir maagpyn, sou hy klippe ingesluk het!

NOG BOEKE OOR DINOSOURUSSE: FEITE EN GEITE

 

SKU: 9780798165648 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTALBLADSYE: 24

OPSOMMING: In die Dinosourusse: Feite en Geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosourusse in allerhande moderne situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieëet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Byvoorbeeld: As ‘n Diplodokus medisyne nodig gehad het vir maagpyn, sou hy klippe ingesluk het!

SKRYWERS
Ruth Symons en Aleksei Bitskoff