Courage (joernaal)

R220.00

Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan” – Josua 1:9.

Een van die eienskappe wat die Here vir ons gee, is moed. In Josua 1:9 gee Hy dan ook aan ons die opdrag om sterk en vasberade te wees, om nie bang te wees nie, om te volhard met ons geloofsreis, want Hy is by ons. Die ideale geskenk vir jou man of pa om hom te herinner dat die Here wil hê sy kinders moet sterk, vasberade en dapper wees. ’n Pragtige joernaal om jou man of pa aan te moedig om sy gedagtes, gebede, spesiale Bybelverse, preeknotas of aanhalings in neer te skryf en so sy stiltetyd by die Here nog meer spesiaal te maak.

SKU: 9781642720136 Categories: ,

Description

OPSOMING: Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan” – Josua 1:9.