Corli se kombuis

R325.00

LiG-intekenaarprys: R165.00

ONTVANG 50% AFSLAG BY DIE LiG-BOEKKLUB
Koop uitgesoekte boeke teen halfprys as jy ‘n LiG-intekenaar is. 
GEBRUIK JOU INTEKENNOMMER AS KOEPON OM AFSLAG TE KRY. 

Die Koekedoorwenner van 2016 gee haar/sy smaaklike gunstelingresepte onder die volgende hoofstukke:

1. Lank, lank gelede
2. Binne ’n uur
3. So ’n bietjie Frankryk
4. Kook saam met vriende
5. Suid-Afrikaans
6. Of maak dit jou eie …
7. Klein en fyn
8. Koekentertliefdes
9. Meesterstukke
10. Lekker vir oulaas
Heerlike resepte wat deeglik beproef is en geskik is vir beginners, en vir die ervare kokke is daar ook ’n paar uitdagings.

SKU: 9780798172363 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 182

BESKRYWING:

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 182

BESKRYWING: Die Koekedoorwenner van 2016 gee haar/sy smaaklike gunstelingresepte onder die volgende hoofstukke:
1. Lank, lank gelede
2. Binne ’n uur
3. So ’n bietjie Frankryk
4. Kook saam met vriende
5. Suid-Afrikaans
6. Of maak dit jou eie …
7. Klein en fyn
8. Koekentertliefdes
9. Meesterstukke
10. Lekker vir oulaas

Heerlike resepte wat deeglik beproef is en geskik is vir beginners, en vir die ervare kokke is daar ook ’n paar uitdagings.

SKRYWER
Bak en kosmaak was nog altyd Corli se grootste liefde. Dié liefde is versterk toe sy en haar gesin ‘n rukkie in Frankryk gewoon het. Sy het haar passie vir kos omskep in ‘n voltydse beroep en is so besig dat sy nie meer alles alleen kan behartig nie. Corli bly in die Noorde van Pretoria saam met haar man, Gary, en dogter, Kaitlyne.