Chris Lamprecht 90 jaar-huldiging-CD

R150.00

’n Keur van gewyde en sekulêre koormusiek, instrumentale- en solowerke

Categories: ,

Description

FORMAAT: DUBBEL CD

BESKRYWING: ‘n Keur van gewyde en sekulêre koormusiek, instrumentale- en solowerke

INHOUD
CD 1 – GEWYDE WERKE
1 Wie het ek buiten U (Ps 73)
RAU Koor – Johann van der Sandt
2 Hoe lieflik is U woninge (komposisie) (Ps 84)
UJ Koor – Renette Bouwer
3 Wat is die Mens? (Psalm 8)
RAU Koor -Johann van der Sandt
4 Die Here is my Herder (Psalm 23)
Kitaar & transkripsie – Charl Lamprecht
5 Hoe lieflik is U woninge (Liederwysie)
(Ps 84 Singkronies kamerkoor – Johann van der Sandt
6 O Diepte van die Rykdom UP Koor – Petru Gräbe
7 Hosanna Sy lieflike Naam
SUKOVS Kinderkoor – Huibrie Verster
8 Eerste Kersfees
Singkronies kamerkoor – Johann van der Sandt,
Kitaar – Charl Lamprecht
9 Dors na God (Psalm 42) Orrel – Chris Lamprecht
10 Aan U kom ’n Lofsang toe
Singkronies kamerkoor – Johann van der Sandt
11 By Babel se Riviere (Ps 137)
Cantamus Corde – Petru Gräbe
12 Wat buig jy jou neer? (Ps 43)
UJ Koor – Renette Bouwer
13 Kom na My toe
Singkronies kamerkoor – Johann van der Sandt
14 Die Here is my Herder (Ps 23)
Singkronies kamerkoor – Johann van der Sandt
15 Talita Koemie Tygerberg Kinderkoor – Hennie Loock,
Klavier –Theresa Loock
16 Die woonplek van die Wysheid
UP Camerata – Johann van der Sandt
17 Golgotha UP Koor – Petru Gräbe
18 Groter Liefde (Uit Golgotha)
Klassieke kitaar & transkripsie – Charl Lamprecht
19 Jesus se opdrag en seën (Uit Golgotha)
UJ Koor – Renette Bouwer
20 Aandgesang Massakoor – Petru Gräbe (Tydens Chris
Lamprecht – 70 jaar Huldigingskonsert)

CD 2 – SEKULÊRE WERKE
1 Akkedissie Sopraan – Renette Bouwer,
Alt – Marica Otto, Tenoor – Nicolas Nicolai,
Kitaar – Charl Lamprecht, Kontrabas – Hilton Anspach,
Perkussie – Eben Smith
2 Nuwejaar Potchefstroomse Universiteitskoor –
Awie van Wyk
3 Die Speenvarkie Jakaranda Kinderkoor –
Riekie van Aswegen
4 So is ons maniere Sopraan – Renette Bouwer,
Alt – Marica Otto,Tenoor – Nicolas Nicolai,
Kitaar – Charl Lamprecht, Kontrabas – Hilton Anspach,
Perkussie – Eben Smith
5 Swart Jasper Pretoria Mannekoor – Margie Spaumer,
Klavier: Marina Mentz
6 Ou Windvoël Pretoria Mannekoor – Margie Spaumer,
Klavier: Marina Mentz
7 Skugter Sarie (Sarah in disguise) Opus 3:
Saksofoon – Marc Botha, Tjello/Accordion – Ton Ivanova,
Klassieke kitaar – Charl Lamprecht
a) Allegro
b) Cantabile
c) Minuet en Trio
d) Con brio
8 Appelblouskimmel Vrystaatse Jeugkoor –
Danie Hyman, Boere-konsertina – Adriaan Odendal;
Ritme – Marinda Fourie
9 Voetjie Links (Frances Lamprecht)
UJ Koor – Renette Bouwer
10 Aan die Jonkheid Sopraan – Renette Bouwer,
Kitaar – Charl Lamprecht
11 In Palestina’s Velde Singkronies kamerkoor –
Johann van der Sandt, Kitaar – Charl Lamprecht
12 Die Verlore Seun Pretoria Kinderkoor – Tinus Kühn
13 Onse Vader Singkronies kamerkoor –b
14 Aria for 2 (Tweegesprek), Opus 3:
Saksofoon – Marc Botha, Tjello – Toni Ivanova,
Kitaar – Charl Lamprecht
15 Oomblik van skoonheid Klavier – Chris Lamprecht
16 Waarom? Klavier – Chris Lamprecht
17 Tsitsikamma Tygerberg Kinderkoor – Hennie Loock,
Klavier – Theresa Loock
18 Tippie Tippie Tin Wals Jakaranda Kinderkoor –
Riekie van Aswegen, Konsertina – Bert Botha,
Kontrabas – Dorette Vermeulen
19 Nuwejaar setees Jakaranda Kinderkoor – Riekie
van Aswegen, Konsertina – Bert Botha, Kontrabas –
Dorette Vermeulen
20 Kolperd Klavier – Liesl du Plessis
a) Kolperd I
b) Kolperd II
21 Kolperd Sopraan – Renette Bouwer, Alt – Marica Otto,
Tenoor – Nicolas Nicolaides, Kitaar – Charl Lamprecht,
Kontrabas – Hilton Anspach, Perkussie – Eben Smith
22 Aan die Noordweste
Affies Seunskoor – Hannelize du Plessis,
a) Die Kameeldoringboom Klavier – Gisela Scriba
b) Die Grootrivier se voël
c) Reën op die veld
d) Namakwalandse Blommetjies
e) Loeriesfontein
23 Die Treurwilger Kitaar – Charl Lamprecht
24 In die konsentrasiekamp
Sopraan – Renette Bouwer, Klavier – Chris Lamprecht
25 Togliedjie Sopraan – Renette Bouwer, Alt – Marica Otto,
Tenoor – Nicolas Nicolaides, Kitaar – Charl Lamprecht,
Kontrabas – Hilton Anspach, Perkussie – Eben Smith
26 Jan-Piet Affies Seunskoor – Hannelize du Plessis,
Klavier – Gisela Scriba
27 Die Springbok
Affies Seunskoor – Hannelize du Plessis;
Klavier – Gisela Scriba
28 Piet Donsie
Affies Seunskoor – Hannelize du Plessis,
Klavier – Gisela Scriba

Kopiereg vir die lirieke en musiek © 2017 Bybel-Media Musiek. 2017
Bladmusiek kan afgelaai word op www.singkopasie.co.za of www.chrislamprechtmusiek.co.za