Carmen se beste resepte

Sale!

R300.00 R120.00

Carmen Niehaus is een van Suid-Afrika se mees geliefde kosredakteurs. Haar dekade lange ervaring by Suid-Afrika se grootste tydskrifte maak haar dié plaaslike koskenner, in voeling met wat ons mense graag eet. Sy is bekend vir haar praktiese dog inspirerende trefferdisse. Vir die eerste keer het Carmen nou al haar gunstelingresepte uitgekies en in een boek saamgevoeg – van die Wortel-en-beetkoek wat sy vir die TV-program Koekedoor gebak het, die Banoffeetert, tot haar heerlikste Bobotie en Banting lasagne.

SKU: 9780798168342 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 240

BESKRYWING: Carmen Niehaus is een van Suid-Afrika se mees geliefde kosredakteurs. Haar dekade lange ervaring by Suid-Afrika se grootste tydskrifte maak haar dié plaaslike koskenner, in voeling met wat ons mense graag eet. Sy is bekend vir haar praktiese dog inspirerende trefferdisse. Vir die eerste keer het Carmen nou al haar gunstelingresepte uitgekies en in een boek saamgevoeg – van die Wortel-en-beetkoek wat sy vir die TV-program Koekedoor gebak het, die Banoffeetert, tot haar heerlikste Bobotie en Banting lasagne.

SKRYWER
Carmen Niehaus is sedert 1989 die kosredakteur van Huisgenoot en YOU en staan tans die skoene vol van beide die kosen dekorredakteur. Sy geniet groot aanhang met haar innoverende maar praktiese resepte. Carmen het al verskeie toekennings vir haar werk ontvang en het reeds meer as 25 resepteboeke gepubliseer.

UITGEWER: Human & Rousseau