Bybeldagboek vir Graad 7

R75.00

Oor God, die Bybel, Jesus se verlossing en Desert Pete. Hierdie Bybeldagboek gaan jou help om jou stiltetyd opwindend te maak. Dit sluit aan by alles waaroor julle in kategese gepraat het. Geloof vat vlam sal jou aanvuur om elke dag met jou oë op Jesus te lewe.

DIE HERSIENDE WEERGAWE IS EERS BESKIKBAAR IN 2019

SKU: 0947038825 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: Geloof vat vlam – Graad 7

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 197

OPSOMMING: Hierdie Bybeldagboek gaan jou help om jou stiltetyd opwindend te maak. Dit sluit aan by alles waaroor julle in kategese gepraat het. Geloof vat vlam sal jou aanvuur om elke dag met jou oë op Jesus te lewe.