Breek vry van jou verlede

R170.00

Dit gebeur so dikwels dat mense teruggehou word deur iets wat in hulle verlede gebeur het; deur ’n traumatiese ervaring of seerkry wat hulle net nie kan vergeet nie. Dit verhoed dat hulle waarlik vry en oorwonne kan leef.
Bekende en gerespekteerde berader H. Norman Wright help lesers met Breek vry van jou verlede om werklik eens en vir altyd hulle verlede oor te gee aan God. Hy help lesers om hulle toekoms terug te neem deur
• hulle herinneringe te sorteer
• seerkry uit die verlede te identifiseer
• vorige trauma te verwerk
• oor verliese uit hulle verlede te treur
• die ewige vryheid in Christus vir hulleself op te eis
Breek vry van jou verlede bied leiding om genesing te ervaar van trauma, verlies en teleurstellings, en voluit te leef in hoop en vreugde.

SKU: 978431620333 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Leiding om genesing te ervaar van trauma, teleurstelling en verlies, en voluit te leef in hoop en vreugde.

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 128

OPSOMMING: Dit gebeur so dikwels dat mense teruggehou word deur iets wat in hulle verlede gebeur het; deur ’n traumatiese ervaring of seerkry wat hulle net nie kan vergeet nie. Dit verhoed dat hulle waarlik vry en oorwonne kan leef.
Bekende en gerespekteerde berader H. Norman Wright help lesers met Breek vry van jou verlede om werklik eens en vir altyd hulle verlede oor te gee aan God. Hy help lesers om hulle toekoms terug te neem deur
• hulle herinneringe te sorteer
• seerkry uit die verlede te identifiseer
• vorige trauma te verwerk
• oor verliese uit hulle verlede te treur
• die ewige vryheid in Christus vir hulleself op te eis
Breek vry van jou verlede bied leiding om genesing te ervaar van trauma, verlies en teleurstellings, en voluit te leef in hoop en vreugde.

SKRWYER
H. Norman Wright help mense om hulle verhoudings te verbeter, hartseer te verwerk en tragedie te hanteer deur middel van berading, boeke, seminare en ’n traumaspan in die VSA. Hy het al meer as 90 boeke geskryf. Norman en sy vrou, Tess, geniet hulle kinders, kleinkinders, verskeie troe-teldiere en visvang. www.hnormanwright.com