Brandhout Multitracks 2

R2,000.00

20 Flam liedere wat as multitracks (backtracks met veelvuldige opsies) opgeneem is.  Met behulp van ‘n gratis rekenaarsagteware program kan jy die verskillende dele van elke opname manipuleer om by jou gemeente se erediensstyl te pas.

SKU: Brandhout Categories: ,

Description

FORMAAT: CD

TEIKENMARK:  Gemeentes en kleingroepe.  Selfs gemeentes wat musiekgroepe het, kan Brandhout gebruik.

OPSOMMING EN INHOUD:  20 Flam liedere wat as multitracks (backtracks met veelvuldige opsies) opgeneem is.  Met behulp van ‘n gratis rekenaarsagteware program kan jy die verskillende dele van elke opname manipuleer om by jou gemeente se erediensstyl te pas.

  1. U’s My God (F465)
  2. Ek Wil ’n Nuwe Lied Nou Sing (F415)
  3. Soos In Die Hemel (F528)
  4. Halleluja – Here, U is daar (F188)
  5. Met My Hele Hart (F352)
  6. Dankie, Jesus (F435)
  7. Jesus Rots (F327)
  8. Ons Sal Nou Gaan (F227)
  9. Jesus, Helder Lig (F391)
  10. Jesus Ons Loof U (F404)
  11. Kop tot toon (F99)
  12. F440 Kom helder lig
  13. F469 Hoor jy die volke
  14. F538 Ons God is groter
  15. F539 Vrede in my hart
  16. F422 U is heilig
  17. U goedheid, Heer (L200)
  18. O, Heer, My God (L464)
  19. Heilig, Heilig, Heilig (L169)
  20. Here, Redder, Groot En Magtig (L280)