Boomwortels in die hemel

New

R115.00

Hierdie boek handel oor die onderstebo koninkryk van God. Hierdie koninkryk wat op ‘n heel anderster manier werk as wat ons mense werk. Jesus se slagspreuk; die koninkryk van die hemel is hier word getakel in hierdie stuk met ‘n spesifieke verwysing na vele van sy gelykenisse en aforismes. Wanneer ons na Jesus se lering en stories, in die maatskaplike en politiese konteks van sy tyd kyk ontbloot dit ‘n heel ander perspektief. ‘n Perspektief wat ongemaklik, selfs irriterend, tog steeds lewegewend is. Hierdie koninkryk wat alles op sy kop kom draai het, of eintlik weer regop gedraai het, is waar ons, ons menslikheid herontdek.
Die boek is opgedeel in drie dele, drie areas en aspekte van elke mens se lewe wat Jesus op hulle, kop of weer regop, kom draai het. Ek en God, ek en myself, en ek en my dorp. Hierdie werk se doel is ook om die ‘Liewe Jesus’ beeld te dekonstrueer, en die radikaliteit van Jesus se boodskap en die koninkryk na vore te bring

SKU: 9780796321787 Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 240

OPSOMMING: Hierdie boek handel oor die onderstebo koninkryk van God. Hierdie koninkryk wat op ‘n heel anderster manier werk as wat ons mense werk. Jesus se slagspreuk; die koninkryk van die hemel is hier word getakel in hierdie stuk met ‘n spesifieke verwysing na vele van sy gelykenisse en aforismes. Wanneer ons na Jesus se lering en stories, in die maatskaplike en politiese konteks van sy tyd kyk ontbloot dit ‘n heel ander perspektief. ‘n Perspektief wat ongemaklik, selfs irriterend, tog steeds lewegewend is. Hierdie koninkryk wat alles op sy kop kom draai het, of eintlik weer regop gedraai het, is waar ons, ons menslikheid herontdek.
Die boek is opgedeel in drie dele, drie areas en aspekte van elke mens se lewe wat Jesus op hulle, kop of weer regop, kom draai het. Ek en God, ek en myself, en ek en my dorp. Hierdie werk se doel is ook om die ‘Liewe Jesus’ beeld te dekonstrueer, en die radikaliteit van Jesus se boodskap en die koninkryk na vore te bring

SKYWER
Pierre du Plessis is die stigter van 3rd place, ’n kerk en geloofsgemeenskap in Pretoria, maar is deesdae een van die leraars by InVia
gemeente. Hy het in die advertensiewese en modebedryf gewerk, en dra by tot verskeie blogs. Sy praatjies oor kreatiwiteit en hoe om
te leef en te werk in ’n vinnig veranderende wêreld is gewild.