BVV4-OmFeestelikTeLeef_Fr.Cov.indd

Boodskap vir Vandag: Om feestelik te leef

R75.00

Elke boek in hierdie reeks is saamgestel uit die gewilde jaardagboek Boodskap vir vandag wat in e-boekformaat verskyn hetElke titel in hierdie reeks bevat 30 dagstukke oor ʼn spesifieke temaMet elke dagstuk delf die skrywer diep in die Bybel en daag sy lesers uit met interessante stories en Bybelwaarhede wat ʼn groot invloed op hulle geloofslewe en spiritualiteit kan hê.

SKU: 9780864878397 Category:

Product Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 86

OPSOMMING: Boodskap vir vandag-reeks

Elke boek in hierdie reeks is saamgestel uit die gewilde jaardagboek Boodskap vir vandag wat in e-boekformaat verskyn hetElke titel in hierdie reeks bevat 30 dagstukke oor ʼn spesifieke temaMet elke dagstuk delf die skrywer diep in die Bybel en daag sy lesers uit met interessante stories en Bybelwaarhede wat ʼn groot invloed op hulle geloofslewe en spiritualiteit kan hê.

Die eerste vier boeke in hierdie reeks:
In God se hande
Bestem vir die liefde
Die Man in die middel
Om feestelik te leef

SKRYWER
Carel Anthonissen was tot in 2016 Direkteur van die Sentrum vir Christelike Spiritualiteit. Hy behartig tans die Sentrum se werk op Stellenbosch waar hy langer as 20 jaar studenteleraar by die NG Studentekerk was. In dié tyd het hy onder meer navorsing oor die Duitse teoloog Dietrich Bonhoeffer gedoen en deeltyds by die Departement Waarde- en Beleidstudie doseer.